Jaarboeke

Proefskrif: Inligtingsontwerp 990


 
Modulekode IOW 990
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Proefskrif onder die promotorskap van senior dosent/navorser. Die proefskrif moet bydrae lewer tot nuwe en onafhanklike navorsing op die gebied van die Inligtingsontwerp. Formele verdediging van die proefskrif voor paneel van assessore.
Modulekrediete 360.00
Voorvereistes Meestersgraad in inligtingsontwerp of verwante studieveld soos goedgekeur deur die departementshoof.
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Visuele Kunste
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences